MyLyricsFinder

Lyrics

... Na na na, na na naaa naaa na naaa Na na na na, naaaa na na na na naaa Na na na, na na naaa naaa na naaa Na na na, naaaa na na na na naaa... (Oeh oeh hoe hoe) Na na na, na na naaa naaa na naaa Na na na, naaaa na na na na naaa Oeh oeh hoe hoe Skyns voor twaalf toe ek wakker word Kon sien die mense nog staar Duidelik is die son al uit My broek op my knieë gewaar 'n Pilletjie in die hand gestop Om die senuwees te bedaar So hou ons party elke nuwe jaar Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn Oeh oeh hoe hoe Na na na, na na naaa naaa na naaa Na na na, naaaa na na na na naaa Kom ek vertel jou wat d'storie is En hoe't dit alles gebeur Kwart voor vyf toe my foon weer lui Sien ek Gertjie staan voor my deur Sy bakkie is vol drank gelaai, Sê die girls wag by die strand En druk 'n skobbejak water in my hand Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn Oeh oeh hoe hoe... Oeh oeh hoe hoe... Wyn Oeh oeh hoe hoe... Wyn Oeh oeh hoe hoe... Wyn Skyns twaalf toe ek wakker word En wonder wat het gebeur Duidelik het ek naam verloor Pietie Ford soek my alweer 'n Biertjie in die hand gestop Om die babbelas te beheer So hou ons party elke liewe keer Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn Oeh oeh hoe hoe... Want ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn vir samesyn Ja ons drink whiskey, tequila, bottels brandewyn Ons like ons Jaegers, Sambuka, wyn Oeh oeh hoe hoe... Na na na, na na naaa naaa na naaa Na na na, naaaa na na na na naaa Wyn Wyn Wyn

Can't get it out of your head? Play “Wyn” yourself.