Sy staan in jou wand
Sy raak aan jou hart
Gaan loop met jou hond
Net om te breek in die grond
As jy van my lig vergeet
Wees my sonde wees my sonde
Ek moet jou terug gee
As ons sondig as ons sondig
Jy's soos die winter weer
In die donker in die donker
Wind oor die see, in my kop
Oor die kranse oor en oor
Die dorp raak weer kaal
Winter son kom jou haal
Ek sal vroeƫr opstaan
Ek sal ons altyd vang
Ek's net 'n tweedejaar student sonder 'n kar
Jy sukkel heeltemal te lank my jou vyfjaar plan
Ek's net 'n vierdejaar student sonder ambissie
Ondergrondse assistent sonder 'n visie
As jy van my lig vergeet
Wees my sonde wees my sonde
Ek moet jou terug gee
As ons sondig as ons sondig
As jy van my lig vergeet
Wees my sonde wees my sonde
Ek moet jou terug gee
As ons sondig as ons sondig
Jy's soos die winter weer
In die donker in die donker
Wind oor die see, in my kop
Oor die kranse oor en oor