MyLyricsFinder

Anoret

Refentse

Lyrics

Is sy n blou oog rooikop met n stem van goud want n bad girl blondie Maak my ook benoud watter een sal dit Wees wat nommer eerste in my hart gaan wees Is sy n lid van die kerk? Of is haar boetie sterk? Het sy n mond geen tande of is mamma gek sys Supposed om te weet so bietjie res van my lewe leef Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jys nes die res maar jy bly my Harts princesss stuur vir my sien jou wil ek Jou steeds vashou Anoret ag wees tog net my vrou Se hy willemiena kan haar voete Dans sy breuk my hart gee jou nog n kans Sy bedoel vir my sy nie beste nie wil ek haar nie kry Het sy n boen hokkie lyfie vir n lekker spoed selfs n stamp mielie Boudjie hou die grassies groen sy die een Vir my ek weet nie hoe nie maar ek gaan haar kry Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jy is nes die Res maar jy bly my harts princess stuur vir my sien jou. Wil ek jou steeds vashou Anoret ag wees tog net my vrou. Kom ons ry verder as die son en verdwaal onder die sterre en die Sekelmaan in die maanlig wil ek met jou Trou want vanaand behoort my hart aan jou Sy is toe n blou oog brunett haar naam is Anoret Mona lisa Van n lyfie en vergeet die res ek dink sy hou van my van myyyy Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jy is Nes die res maar jy bly my harts Princess ... Stuur vir my sien jou wil ek jou steeds vashou ... Anoret ag wees tog net my vrou Anoret ag wees tog net my vrou